1. Ontdek Intimiteit met God op 'n Supernatural vlak!

BSSM- Centurion – 2013                                                                                                                                 

Alida Eloff
Hierdie afgelope 20 maande in die “Bethel School of Supernatural - Centurion (BSSM-C)” was ’n onvergeetlike geestelike “journey” saam met my Here, my Vader en Sy liefde vir my. Ek het geleer Hy is ’n God van verhoudings. Hy wil ’n persoonlike, intieme verhouding met elkeen van ons, Sy seuns en dogters hê. Hy het my geleer om met ander oë na my medemens te kyk, sonder veroordeling, omdat agter elke harde woord, hartseer en  glimlag, iets dieper lê as wat op die oppervlak sigbaar is. Ek het geleer om onvoorwaardelik te vergewe, te bely, vergifnis te gee, mense vry te spreek en te seën.  Dankie, Abba Vader vir hierdie kosbare geleentheid om die liefde deur U Seun, Jesus Christus onvoorwaardelik te aanvaar en die vryheid daarvan uit te leef. In Jesus se kosbare naam.

Susan Buchner
BSSM-C  teaches discipline, train, allow you to grow in faith, hope and love, to be a royal priesthood, and as a king, establishing God’s Kingdom to hallowed God’s name as it is in heaven, so it should be on earth.

Kobus Scheepers
This course is like finding a precious stone, which is Jesus, and knowing that it is mine. Many people talk about someone who found something precious.

Hanlie Pretorius
In my hart het ek altyd geweet die Here wil vir ons meer gee hier op aarde as wat ek van kleins afgeleer is oor Hom.  Daar was ’n leemte in my lewe en nou weet ek dat dit ’n soeke na dieper waarheid van die Godheid was. Vir my was elke klas ’n openbaring van Sy grootheid, Sy wonderlike liefde, Sy genade en Sy begeerte om vir ons as Sy kinders toe te rus om Sy Koninkryk hier op aarde te bring.  Die Here wil hê dat ons in Sy volheid moet leef en wil hê dat ons die skat wat Hy in ons geplaas het, moet ontdek.  Ek het openbaring op openbaring gekry oor my identiteit in Christus.  Ons het so baie nuwe waarhede in die woord ontdek en my lewe sal nooit weer dieselfde wees nie.  Ek weet dat die Here my met Sy krag en wysheid toegerus het om ‘n verskil te maak, om deel te wees van ’n generasie wat Sy woord uitleef en vir wie ’n bonatuurlike lewe van “signs, miracles and wonders” deel moet wees van die alledaagse lewe.

Cindy Botha
Since being part of BSSM-C I have grown and developed spiritually, pruning me daily and building my character in a way that I would look more like Christ. The teachings taught me that our God truly is a heavenly Father who seeks to have a relationship with us. He is passionate and excited about us and He loves us more than we will ever love. Through the ministry school I have learned that I am a daughter of thé King, a King who wants to share all the secrets of His Kingdom with us.  I have authority in Him, but with that comes great responsibility.  The school has birthed a new boldness in me, sometimes draging me out of my comfort zone, but brought revelation and a deeper understanding of the heart of God.  It has equipped me to serve our God and shown me how God can use me, and bring change to someone else’s life, in spite of who I think I am. The school is ordained by God to equip the saints, to save the lost, to heal the sick and to bring Him glory. The school is both challenging and exciting, raising up an army of warriors to serve in the Kingdom of God. The things that I have learned while in the school are eternal….

Charlotte du Plessis
This course has opened my eyes to the truth and uncovered the lies that we so easily believe.  Dealing with issues I never knew I had was revelatory.  Going out in to the community and doing outreach, really changes you. You come back after a mission, a changed person, never to be the same.  Seeing how people from other cultures worship and praise God to their hearts enjoyment, seeing the love they have for God is amazing.  To have the privileged to be able to share the gospel with people should not be under valued or be dismissed.

Margaret Claassen
Die skool het my geleer wie en wat ek is in God.  Ek het geleer dat my God ’n goeie God is en dat Hy my lief het maak nie saak wat nie.  Ek het geleer om God se goedheid en guns te sien in elke situasie, in alle omstandighede.  Ek het geleer om "bold" te wees in die Naam van Jesus.  Ek het ook geleer hoe om moeilike situasies beter te hanteer en met n ander oë na dinge te kyk.  Hoe om meer positief en beleefd te wees.  Die skool is amazing, ons leer hoe om God op ‘n ander vlak te leer ken en ook baie ander aspekte van Sy karakter.  Die kennis en hartsverandering sal ek vir niks in die wêreld verruil nie.

Erika Viljoen
Wow, wat 'n uitdaging!!  Ek het geleer om my Pa se drome vir Sy kinders, saam met Hom te droom. 

Ciska Basson
These teachings were life changing to me, I finally understand the true meaning of  “Thy Kingdom come on earth as it is in heaven”  and that we are on the earth but not from the earth;  the importance of speaking life in all situations.  What it means to take every thought captive in Christ, and most important who I am in Christ.  My heart was set alight for heaven and I am ready to engage with all I have here and now!  These teachings have changed the way I look at everything!  I am grateful.  Thank you Jesus for this wonderful opportunity!  Thank you Monica for bringing it to us.

Marietta Knight
BSSM-C het my baie waardevolle waarhede geleer oor vergifnis, persoonlike grense en ander aspekte van my verhoudings.  Ek en my man het die skool saam begin doen, voor ons getroud is en as jong getroude paartjie is ons dankbaar om saam die waarhede te kon leer en toe te pas.  Dit help ons om gefokus te bly op God en Sy waarheid, in elke situasie, die bepalende faktor te maak.  Dit het my lewe en verhouding met God en ander verander en verdiep!  Definitief, kan ek die kursus vir elkeen wat ’n Koninkrykslewe najaag, aanbeveel.

Mariana Badenhorst
BSSM-C is the best thing that could happen to me.  In the natural we think of ourselves as human beings, but we tend to forget that the God of all, created us and that we are actually “godly” or spiritual beings.  God is the “Super” and we are the “natural”.  Through the Holy Spirit, God wants to use us to bring heaven to earth.  In our limited way of thinking it is difficult to comprehend that it is possible, but with God and through God, anything is possible.  You can have heaven on earth if you allow the great God of all to have a relationship with you!

 





Huidiglik geen kommentaar gelewer nie!
Plaas kommentaar:


Your email address WILL NOT be published. It is only required for validation purposes.