Jong Volwassenes

Wees deel van jongmense, getroud en ongetroud, wat Abba Vader liefhet met hulle hele hart! 

Dinsdagaande word daar selgroep gehou by die huise van die betrokke mense en dan is daar ook 'n Jong Volwasse manne selgroep Donderdagoggende 05h00 by Kiepersolsaal.

 





Huidiglik geen kommentaar gelewer nie!
Plaas kommentaar:


Your email address WILL NOT be published. It is only required for validation purposes.