Tiener Kerk
Ons tiener bediening daag elke tiener in die gemeente uit om 2015 'n onvergeetlike  ekspedisie te maak - op elke gebied van jou LEWE!

Joh.10:10 - God het vir ons gegee, LEWE en dit in OORVLOED!

Kom wees deel van hierdie span en wees Kind van God soos nog nooit tevore nie!

 

 





Huidiglik geen kommentaar gelewer nie!
Plaas kommentaar:

U moet ingeskakel wees om kommentaar te kan lewer.