Beradings

 

 

 

BERADINGS: 

Ons hart staan op drie bene:

 

 

•  Oprigting van individue, families en groepe in ons samelewing, sodat elkeen effektief kan wees in die uitlewing van hulle volle potensiaal.
 
•  Herstel van gebrokenes sodat die gemeenskap opgerig en bemagtig kan wees om hulself te versorg en onafhanklik te kan funksioneer in die gemeenskap.
 
•  Opleiding van hulp-beraders wat help om in die alledaagse die seer van ander te identifiseer, dit aan te spreek en die persoon in ‘n lewendige verhouding met Jesus Christus te vestig.
 
                                                                          
 



Huidiglik geen kommentaar gelewer nie!
Plaas kommentaar:


Your email address WILL NOT be published. It is only required for validation purposes.
Bedieninge