Huweliks Harte

Alle getroude paartjies word uitgenooi na HARTKLOP sessies op gereelde basis sowel as spesiale kampe
waar alledaagse huweliks- sowel as geestlike kwessies bespreek en gedeel word,
sodat God se kosbare instelling kan rein, hoopvol, geseënd bly en die fondasie kan wees vir gesonde gesinne en families!

 

Deur die uitleef van Fillipense 4:4 wil HuweliksHARTE elke hart in die huwelik in vreugde laat streef om in God
die huwelikspaadjie  te bewandel!

 

Kom kuier saam jou lewensmaat en ander
egpare, rondom koffie en familiewees!

GENIET mekaar en WEES GOED vir mekaar!

 



 




Huidiglik geen kommentaar gelewer nie!
Plaas kommentaar:

U moet ingeskakel wees om kommentaar te kan lewer.
Bedieninge