Kinder Bediening

K.O.L.3 - Kinders op 'n LewensEkspedisie!

KoninkryksLewe Centurion se Kinder Bediening

 

Jacques en Minette van Rensburg staan aan die hoof van hierdie kosbare en so belangrike bedieningsarea!
Saam met 'n hele span getroue personeel is dit moontlik om ons kinders groot te maak in die wee van Abba Vader!

 


Kinder Bediening
lees meer...


Huidiglik geen kommentaar gelewer nie!
Plaas kommentaar:

U moet ingeskakel wees om kommentaar te kan lewer.
Bedieninge