Gemeentes Konferensie

Do you want to have an ENCOUNTER with JESUS - please book this weekend in your diary!

KoninkryksLewe Centurion (KLC), Kingdom Family 24 (K24) & KoninkyksWeg Montana gemeentes deel in hierdie opwindende geleentheid!

Inligting:

Spreker:  Brad McClendon van Living Vine International Ministries

Waar:   Woord-in-Aksie Kampterrein

Koste:  Kampeerdes - R400 per volwassene (kinders onder18 gratis) - sekere etes ingesluit

            Dagbesoekers  - R100 per volwassene per naweek en R50 per kinders onder 18 - net Saterdagmiddag- en aandete ingesluit

Bespreek deur deposito te maak in KLC bankrekening met verwysing "Konferensie + Voorletter + Van" en stuur die depositostrokie vir Amanda by die kerkkantoor.