Huweliksvoorbereiding

Jacques en Annalee Mulder is een van Huweliks Harte se spanlede-paartjies.

Hul HARTKLOP is om die voorhuwelikse fondasie werk te doen sodat die voornemende huwelikspaartjie die regte riglyne sal hê om hul huwelik 'n vreugdevolle, intieme en gebedsryke huwelik te maak.

Alvorens die leraars by KLC 'n paartjie in die huwelik bevestig, word hul verplig om hierdie kursus deur te werk.

Kontak gerus die kerkkantoor vir verdere reëlings indien u sou belangstel.


Huweliks Harte
FILLIPENSE 4:4 - Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle! Die Huweliks Harte bediening sluit in: HARTKLOP sessies op Sondae middae Gebedsversoeke spesiaal vir...
lees meer...


Onlangse kommentaar
  • Petru Maritz - September 30, 2015 09:38 AM
    Goeie dag

    Word daar huweliksvoorbereiding sessies gedoen oor naweke?

Plaas kommentaar:


Your email address WILL NOT be published. It is only required for validation purposes.
Bedieninge