Leierskap

 

Hoofleraarspaar:

 

Lourens en Amanda de Klerk Lourens en Amanda is 25 jaar getroud en reeds 22 jaar in
voltydse bediening.
Amanda behartig ook ‘n tuispraktyk as Dieetkundige.

Hul twee seuns is Riaan (22) wat in 2014 sy
B.Comm graad voltooi het aan Noord-Wes
Universiteit en Werner (20) is tans besig met
sy 2de jaar BAgric studies te Kovsies, Bloemfontein.  


Ons het 'n hele span dierbare leiers in KLC se verskillende diensarea:

Aanbiddingspan:  Johan en Marinda Zietsman

Bedieningspan:  Ernest en Annette du Preez

Beradings:  Lourens de Klerk

Diakens:  Japie en Lizette Pretorius

Hospitaal Bediening:  Jan-Harm en Wiekie Labuschagne 

Intersessors:  Marietjie van Zyl

Gebedskool: Monica Claassen

Kinder Bediening:  Jacques en Minette van Rensburg

Nuwe bekeerlinge:  Ettienne en Theresa van Heerden

Profetiese Bediening:  Monica Claassen

Sending en Uitreike:  Alwyn en Anne-marie Prinsloo

Youth in Action (Tienerbediening): Riaan de Klerk en Wilco Duvenage

Vrymakende Waarhede:  Danus Burgers en Issie Potgieter




Huidiglik geen kommentaar gelewer nie!
Plaas kommentaar:


Your email address WILL NOT be published. It is only required for validation purposes.
Bedieninge