Hospitaal besoeke

Staan onder leiding van Jan-Harm en Wiekie Labuschagne.


2 Kor. 1:4 se vir ons dat in elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons weer ander bemoedig wat in allerlei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig. 

Die hospitaalbesoekspan doen hospitaal- sowel as tuisbesoeke waar ons vir die sieke bid en bemoedig, maar geen berading word egter gedoen nie.

Ons wil graag daar wees vir jou sodat jy versterk kan word om aan te gaan.

“Even the smallest act of caring for another person is like a drop of water -it will make ripples throughout the entire pond...”
― Jessy and Bryan Matteo

Indien u enige behoefte het aan 'n besoek en gebed in die hospitaal of dalk by die huis weens siekte van uself of 'n naby familielid, moenie huiwer om ons te kontak nie by 084 422 1689, of stuur 'n e-pos aan KLC.

Indien jy graag by die span betrokke wil raak, kontak vir Jan-Harm by 082 713 0776.  


 

 




Huidiglik geen kommentaar gelewer nie!
Plaas kommentaar:


Your email address WILL NOT be published. It is only required for validation purposes.
Bedieninge